Boedelbeplanning behels baie meer as net die maak van ‘n goeie testament. Dit gaan oor integrasie van belangrike dimensies van jou plan. Jou testament, trust, lewenspolisse en besigheid moet as geheel saamwerk. In hierdie webinaar en reeks gaan dit juis daaroor! Moet dit nie mis nie.